Skip to product information

Stokstyf Woema Jellie (3 opsies)

Stokstyf Woema Jellie (3 opsies)

Vinnige verkoper! 42 mense kyk na die produk!!
Regular price R 249 ZAR
Regular price R 299 ZAR Sale price R 249 ZAR
Save 16% Sold out

Koop voor die prys verhoog!!

  • Premium kwaliteit

    Natuurlike bestanddele.

  • Heeltyd speeltyd

    Ons produkte is gemaak om te hou vir ure (as jy weet wat ons bedoel)

  • Word vertrou deur baie!

    Meer as 3000 klante wat baie gelukkig is met ons produkte

Stokstyf Woema Jellie – Die Turbo Boost vir Seksuele Energie, Stamina & Manlike Vitaliteit

’n Handige, enkel-sluk jellie vir ’n kragtige hupstoot in ereksie, stamina en selfvertroue. Stokstyf Woema Jellie is jou betroubare turbo vir ’n vinnige energie-inspuiting, stamina en manlike vitaliteit – presies wanneer jou innerlike superheld dit nodig het.

Hierdie gemaklike enkel-sakkies is perfek vir wanneer jy ’n vinnige energie-skop nodig het. Of jy vooraf beplan of spontaan is – Stokstyf verseker jy’s reg, vol vertroue en in beheer.

Hoekom mense van Stokstyf Mondgel hou

• Turbo formule vir vinnige ondersteuning
• Gerieflike enkel-sakkies
• Ideaal vir spontane situasies
• Versterk energie, erkesie krag, seksuele stamina en selfvertroue
• 100% natuurlik en trots in Suid-Afrika gemaak

Bestanddele per sakkie:

  • Bulbine Natalensis uittreksel – 100mg
  • Eriosema uittreksel – 100mg
  • Bioperine® – 5mg
  • Gliserien
  • Aarbei-konsentraat

Hoe om te gebruik

Skeur ’n sakkie oop en gebruik ongeveer een uur voordat jy die daad aanpak.

HOU BUITE BEREIK VAN KINDERS 🚫

Let wel: Hierdie produk is 'n aanvullende medisyne en is nie deur die South African Health Products Regulatory Authority (SAHPRA) geëvalueer vir kwaliteit, veiligheid of bedoelde gebruik nie.

Raadpleeg ’n gesondheidswerker voor gebruik, veral indien jy ’n mediese toestand het, medikasie gebruik of swanger is.

 

 

Visa Mastercard Apple Pay Google Pay Capitec Pay
View full details
Selected Variant Image
Stokstyf Woema Jellie (3 opsies)
6 pack
Regular price R 249 ZAR
Regular price R 299 ZAR Sale price R 249 ZAR