Skip to product information

Stokstyf elke dag (30 kapsules)

Stokstyf elke dag (30 kapsules)

Vinnige verkoper! 42 mense kyk na die produk!!
Regular price R 299 ZAR
Regular price R 349 ZAR Sale price R 299 ZAR
Save 14% Sold out

Koop voor die prys verhoog!!

  • Premium kwaliteit

    Natuurlike bestanddele.

  • Heeltyd speeltyd

    Ons produkte is gemaak om te hou vir ure (as jy weet wat ons bedoel)

  • Word vertrou deur baie!

    Meer as 3000 klante wat baie gelukkig is met ons produkte

Stokstyf Elke Dag Kapsules– Jou Dag-tot-Dag Energie & Mansgesondheid Kragbron!


Sê hallo vir Stokstyf Elke Dag Kapsules, die onmisbare bondgenoot vir jou daaglikse inspuiting van energie, seksuele vitaliteit, en prostaat-gesondheid!


Spesiaal vir die besige lewe saamgestel, glip hierdie kapsules maklik in jou daaglikse roetine in om jou gereed, vol vertroue en in beheer te hou, sonder om twee keer te dink!


Met 'n indrukwekkende mengsel van natuurlike bestandele, bied Stokstyf Elke Dag Kapsules betroubare, langtermyn seksuele ondersteuning en totale gemoedsrus.
Neem een kapsule per dag vir ’n bruisende, selfversekerde sekslewe!


Waarom Stokstyf 'n treffer is:

  • Net een kapsule per dag – maklik & gerieflik
  • Bevorder energie, vitaliteit en algemene welstand
  • Bou daaglikste selfvertroue
  • Perfek vir langtermyn gebruik
  • 100% natuurlik en trots Suid-Afrikaans

Hoe om te gebruik:
Sluk elke oggend een kapsule as deel van jou daaglikse roetine.
Bestanddele per kapsule (400mg):

  • Saw Palmetto – 150mg
  • Likopeen – 10mg
  • Bulbine Natalensis – 105mg
  • Sink Picolinaat – 35mg
  • Ginkgo Biloba – 100mg
  • Siberiese Ginseng – 100mg

 

🚫 HOU BUITE BEREIK VAN KINDERS


Let wel: Hierdie produk is 'n aanvullende medisyne en is nie deur die South African Health Products Regulatory Authority (SAHPRA) geëvalueer vir kwaliteit, veiligheid of bedoelde gebruik nie.


Raadpleeg ’n gesondheidswerker voor gebruik, veral indien jy ’n mediese toestand het, medikasie gebruik of swanger is.


Hierdie produk is nie ’n wondermiddel nie en vervang nie professionele mediese advies of behandeling nie.

Visa Mastercard Apple Pay Google Pay Capitec Pay
View full details
Selected Variant Image
Stokstyf elke dag (30 kapsules)
30 kapsules
Regular price R 299 ZAR
Regular price R 349 ZAR Sale price R 299 ZAR