VOLLE
VRYWARING |
FULL
DISCLAIMER |
|
Hierdie
site is nie vir kinders nie. As jy nie seker is of jy hier hoort of nie,
loop vra eers jou Ma of Pa. Ons maak gebruik van lesersbydraes. Voel vry om foto's ens te stuur. As ons daarvan hou sal ons dit publiseer. Onthou, kopiereg kwessies bly die verantwoordelikheid van die leser wat die bydrae maak. So moet nou nie iemand anders se goed loop steel nie. Ons kan nie vir sulke items verantwoordelik gehou word nie. Foto's ens wat bedoel is om ander mense ens. te benadeel, sal nie gepubliseer word nie. Indien jy voel dat dit wel gebeur, laat weet ons onmiddelik. Jy besoek hierdie site op jou eie risiko en uit vrye wil. Ons is onder geen omstandighede verantwoordelik vir enige skade (emosioneel, finansieël, ens) wat iemand ly a.g.v. 'n besoek aan hierdie site nie. |
|
This
site is not intended for children. If you are not certain if you are
old enough to be here, go ask Mom and Dad We use contributions from our readers. Do not hesitate to send us sexy or funny photos. If we like it, it will be published. Remember, copyright issues are the contributor's responsibility. Don't go stealing other people's stuff. We will not be held responsible. Photo's that is intended to harm other people will not be published. If you feel that you have been the victim of this, let us know immediately. You are visiting this site on your own risk and out of your own free will. We will not be held accountable for any damages (emotional, financial, etc) that a person sustained from visiting this site. |
Die kort weergawe hiervan is: Slegs volwassenes, geen lighties nie. Ons neem net die foto's, jy is verantwoordelik vir jou eie gedrag. Moenie die volgende dag 'n doos kom wees omdat jy wyn gevat het, nie jouself nie kon gedra nie. Daar is volwasse materiaal hier, maar nie pornografie nie. |
So, the short version of this is: You should be an adult to visit this page. We just take the photo's, you are still responsible for your own behaviour. Don't be a doos afterwards because you were pissed at the time and were game for everything. This site contains adult content, but no porn. |
|