Hierdie site is nie vir kinders nie. As jy nie seker is of jy hier hoort of nie,loop vra eers jou Ma of Pa.

Hierdie site bevat vloekwoorde, seksuele inhoud, foto's, grappe, en ander goed wat sensitiewe en verkrampte mense kan ontstel. As jy een van hulle is, moet eerder nie ingaan nie. As foto's van dronk mense jou ontstel, is jy heel moontlik al klaar 'n emosionele wrak, en moet jy liewer nie hier wees nie.

Ons maak gebruik van lesersbydraes. Voel vry om foto's ens te stuur. As ons daarvan hou sal ons dit publiseer. Onthou, kopiereg kwessies bly die verantwoordelikheid van die leser wat die bydrae maak. So moet nou nie iemand anders se goed loop steel nie. Ons kan nie vir sulke items verantwoordelik gehou word nie.

Foto's ens wat bedoel is om ander mense ens. te benadeel, sal nie gepubliseer word nie. Indien jy voel dat dit wel gebeur, laat weet ons onmiddelik.

Jy besoek hierdie site op jou eie risiko en uit vrye wil. Ons is onder geen omstandighede verantwoordelik vir enige skade (emosioneel, finansieël,ens) wat iemand ly a.g.v. 'n besoek aan hierdie site nie.