Welkom by StokStyf

Hier raak dinge lekker! Soek jy jokes, of wil jy weet wat gaan aan by gigs, shows, feeste, lekker kuier plekke, sport, sports of 'n bietjie kultuur? Gaan kyk bietjie na ons gewilde fotogallerye of kom gesels op ons chatroom. Dis net die plek vir jou. Hier is iets vir almal. Ons is trots Afrikaans en jy?


Belangrik! / Important!

Hierdie site bevat geen pornografie nie, maar is ook nie geskik vir kinders nie! Lees die vrywaring voor jy enigsins verder gaan.

This site does not contain any pornographic material, but is also not suitable for minors. Read the disclaimer before you continue.


Klier hier vir Wilde Babes Albums!

Hier raak dinge sommer lekker!

Kwaliteit van klientediens in SA


Kuiers en Parties

Barbaroozo's - Karaoke Reunie Party Woensdag, 15de Junie 2011

Blaai deur die Albums vir die Karaoke Reunie se fotos!

Op Woensdag, 15de Junie 2011, het ons 'n Karaoke Reunie Party hier by Barbs gehad. Jeff van Subway Entertainment het die musiek verskaf. Die plek het behoorlik gekook! Daar was meer as genoeg shooters op special en die shootergirls het dinge behoorlik laat uithang! Vir die wat dit misgeloop het, gaan loer gerus na die fotos sodat julle kan sien wat julle misloop wanneer julle 'n Stokstyf party misloop! Gelukkig is daar altyd 'n volgende keer....



Foto Albums van ons ander parties

1 1 1 1 2 3 4 5 6

Kyk gerus na hierdie advertensies


1 2 1 3 add4